The Department of Defence Archives (DOD Archives) was established as the SA Defence Force Archives on 14 May 1968 following the approval by the Minister of Education of a separate military archives. Prior to this date an organisation for the preservation of the archives of the SA Defence Force did exist but it had no legal status.
Indien u wil registreer op die Militere Veterane Databasis te verskyn of u inligting wil opdateer kontak dan die DMV by:
328 Festival Straat
Hatfield, Pretoria, 0083, RSA
E-Pos: database@dmv.gov.za
Inbel sentrum: +27 80 232 3244
Meer informasie en prosedures op hulle Webblad: www.dmv.gov.za
Jy kan die volgende 4 vorms daar aflaai:
Disclaimer / Vrywaring - Algemene inligting en Links / General Info and Links
Vrywaring
Hierdie Webblad is gestig as kommunikasie middel vir ons Tiffies. Ons deel stories en detail van Tiffies om ons kultuur en erfenis met almal te deel. Sommige is feite en sommige is opinies van lede soos ontvang, wat ons dan met julle deel. Ons probeer na die beste van ons vermoë, die akkuraatheid te verifieer. Indien daar iets deurglip aanvaar dit in die gees van die plasing en korrigeer ons met positiewe en opbouende voorstelle gesubstansieer met bronne, indien moontlik.
Indemnity
This web site was established to serve as a communications platform for our Tiffy’s. We share stories and details of Tiffies with the aim to preserve our heritage and culture. Some information posted is opinions and some are based on facts, as received from them. Where possible we try and verify the relevancy and accuracy but if something slips through, Please accept the posting in the spirit of the posting and correct us afterwards with positive and constructive information.