1. Om te kan deel in hierdie groepskema moet u 'n lid van die TDVV wees en U jaarlikse fooi van R200.00 moet betaal en op datum bly.
2. Voltooi die onderstaande vorm vir die TDVV admin kantoor om U informasie na te gaan en status as lid van die TDVV te verifieer.
3. Korrespondensie sal via emails geskied so maak seker dat U 'n aktiewe email adres het vir hierdie doel
4. Die admin kantoor sal die vorms aan U stuur wat u moet voltooi en wat U dan na die Makelaar moet stuur wat alle aksies verder sal hanteer.
1.If you want to be part of this Medical Scheme, you need to be a member of the TSVA with a fully paid up yearly membership of R200.
2. Complete the form below and press the submit button. Our admin office will verify your membership and confirm your status as a TSVA member.
3. All correspondence is via emails therefore an active email address is a pre-requisite.
4. The application form will be sent to you by the admin office for completion and further instructions. You will forward the completed form to the Insurance Broker for processing.
VIR MEER INLIGTING KONTAK:
ROELOF MEYER / 0665180919 /follie@tdveterane.co.za
AANGEBIED DEUR